top of page
Image by Alex Sheldon

GEE

Donasies

U bydraes tot die GKMB-donasiefonds ondersteun die hart van ons kerkgemeenskap. Dit maak verskeie aktiwiteite en missie-gedrewe projekte moontlik, insluitend die uitreik- en gemeenskapsprojekte van al ons taakspanne.

Brielle Events (9).png
unnamed.png

Elektroniese oorbetalings vir kerklike aktiwiteite

In alle gevalle meld u van en voorletters in die “verwysing” kolom
Woordbediening

​Rekening nommer 404 865 7108
Tak: ABSA 632 005
Lidmate word versoek om NIE SNAPSCAN te gebruik VIR WOORDBEDIENING bydraes nie.


Diakonie
Rekening nommer 207 034 0448
Tak: ABSA 632 005


Susters
Absa spaarrekening nommer 913 691 0738
Tak: ABSA 632 005

Daar is ook koeverte by die deure beskikbaar vir bydraes tot woordbediening en susters, Gewone koeverte kan ook gebruik word en moet asb duidelik gemerk word “woordbediening” of “susters” met u van en voorletters op. Bydraes vir ander instansies kan ook per koevert of elektronies gemaak word in welke geval die instansie se naam in die “verwysing” kolom ingevul moet word, bv “Bybelverspreiding."

Gee jou tyd

bottom of page