top of page

VRA VIR GEBED
Gebed is direkte kommunikasie met God, wat 'intieme verhouding en geestelike groei moontlik maak. Ons moet altyd God se wil soek, Sy karakter verstaan en krag vind vir ons daaglikse lewe by Hom.
Gaan jy deur moeilike omstandighede. Stuur gerus aan ons jou gebeds versoek. WhatsApp Erna by telnr. 082 876 8266 Of vul die vorm in.
bottom of page